top of page

Kontak Bobby: 083 305 6940

Ervaar die vakansie-leefstyl, elke dag – Diaz Landgoed, ’n gesogte eiendom in die Tuinroete

Diaz Landgoed is geleë in die pragtige Mosselbaai in die alombekende Tuinroete. Die kusleefstyl bied asemrowende see-uitsigte en 'n matige klimaat. Net 'n kort entjie se stap na die gewilde Diaz-strand maak dit 'n idilliese plek om te woon.

BELEGGINGS GELEENTHEID

Mosselbaai is een van die mees gesogte vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Slegs 30 minute vanaf George lughawe, opgegradeerde paaie en infrastruktuur, maak Diaz Landgoed 'n perfekte beleggingseiendom.

KUS LEEFSTYL

Diaz Landgoed se ideale ligging bied maklike toegang tot die Strande, Mosselbaai Sentraal, Langeberg Mall, skole, restaurante, hospitale en ander dorpe in die Tuinroete.

MODERNE GERIEF

Geen prys kan op veiligheid geplaas word nie. Die landgoed bied 24/7 sekuriteit en 'n veilige speelarea vir kinders. Daarbenewens het jy die vryheid om 'n duik in die see te neem of op die strand te stap wanneer jy wil.

PROPERTIES ON SHOW

Exterior 1A_5.png

R2,990 000

Meenthuis te koop in Diaz Strand, Mosselbaai

Exterior 1A_2.png

R3,750 000

Meenthuis te koop in Diaz Strand, Mosselbaai

Exterior 1A_4.png

R3,900 000

Meenthuis te koop in Diaz Strand, Mosselbaai

Interior Apartments Type A 2 Bedroom (24).jpg

R2,250 000

Woonstel te koop in Diaz Strand, Mosselbaai

Interior Apartments Type A 2 Bedroom (3).jpg

R 3,284 400

Woonstel te koop in Diaz Strand, Mosselbaai

Apartments Type A_2 Bedroom Loft (1).jpg

R 3,745 000

Woonstel te koop in Diaz Strand, Mosselbaai

Apartments Type A_2 Bedroom Loft (17).jpg

R 4,585 000

Woonstel te koop in Diaz Strand, Mosselbaai

c1dfd0fac333f0cd36c04ea7a2d0db85.jpg

KENMERKE

  • Oordragkoste ingesluit!

  • Eerste belegging

  • Puik ligging

  • 30 minute vanaf George Lughawe

  • Loopafstand na strand

  • 24-uur Wêreld klas sekuriteit

  • Kinderspeelarea

  • Looppaaie in landgoed

  • Privaat balkon

  • Veselgereed

  • Kwaliteit afwerkings

  • Toringgebou met: restaurant, koffiewinkel en gimnasium

  • Toringgebou met: mediese suite, kantoorspasie en raadsaal te huur

  • Sentraal geleë na alle geriewe

  • Goed gevestigde woonbuurt

DIAZ LANDGOED

KONTAK

Vind meer uit oor jou nuwe huis by die see!

Bobby Van Schalkwyk​

​083 305 6940

bobby@hartenbospropertygroup.co.za

Shop 1 & 2, Diaz Convenience Market, Mossel Bay
 

Voltooi die vorm hieronder en ons sal jou kontak.

CONTACT

© 2024 Diaz Landgoed - Hartenbos Property Group 

  • Instagram
  • Facebook
bottom of page